ROBERTSON. — Dié dorp was die afgelope week­end omtrent potblou ge-paint. Dit was toe die Robertson Town Rugbyklub Saterdag ...
Volgens matrieks aan die Sekondêre Skool Langeberg op Robertson was die eindeksamen heel redelik en baie het aan Son gesê dat ...
DIE Wes-Kaapse DA-LPP en woordvoerder oor Maatskaplike Ontwikkeling, Wendy Kaizer-Philander, sê sy gaan die staande komitee ...
DIE Guguletu-polisie is intens besig met ’n ondersoek na die skietvoorval waarin twee mans tragies omgekom het.
’N GROOT herrie het gister in die sosiale media ontstaan toe ’n foto van ’n pakkie ‘beef en vark mince’ met ’n halaal sticker ...
DIE toename in verkragting in die Vrystaat die afgelope kwartaal, wys dat vroue nie goed beskerm word in dié provinsie nie.
Dit is die woorde van ’n DA-raadslid in die Drakenstein-munisipaliteit, Brenda van Willingh, wat deur die Good-party van beweerde wangedrag beskuldig word. Keagen Gertse, die Good-party se koukusleier ...
DIE polisie in die Wes-Kaap waarsku fietsryers om versigtig te wees ná rooftogte by die Lower Church Street-brug in Woodstock ...
’N VEROORDEELDE moordenaar is vir lank tronk toe gestuur.Lyle Anthony, ’n lid van die Fast Guns-bende is Dinsdag in die ...
DIE Bishop Lavis-polisie ondersoek ’n moordsaak nadat die verkoolde liggaam van ’n onbekende man Sondag gevind is.
Eyewitness News berig, die vyfjarige seuntjie is na ’n kliniek geneem, waar hy Woensdag dood is. Die saak kom minder as ’n ...
LEDE verbonde aan die Flying Squad het Saterdag, 23 November, op ’n groot dwelmvonds beslag gelê nadat hulle ’n voertuig met ...